Modulekode | GIS 704 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Ruimtelike kleinste kwadrate regressie, oppervlakinterpolasie deur die gebruik van kleinste kwadrate en koordinaattransformasies. Onderwerpe en Geodesie: Ruimtelik gebaseerde meetstelsels, seevlak metings, bepaling van die geoid, aardas orientasie en aarddinamika. |
Modulekrediete | 15.00 |
Programme | |
Voorvereistes | GMC 310 en GIS 320 of ekwivalent |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Geografie, Geoinf en Meteor |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 of Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App